Die Nuwe Maatskappywet 71 van 2008 bevat noemenswaardige veranderinge ten opsigte van die aanspreeklikhede van Direkteure. ‘n Uittreksel uit die boek “Vrae en Antwoorde oor die Suid-Afrikaanse Maatskappywet” deur Adv L Hefer sal Direkteure help om hulle nuwe rol te verstaan. Lees meer.
The New Companies Act 71 of 2008 includes significant changes that enhance the liabilities of Directors. An extract from the book “Questions and Answers on South African Companies Act 3rd Ed” from Adv L Hefer will assist Directors to understand their new role. Read more.
Source:
Questions and Answers on South African Companies Act 3rd Ed / Vrae en Antwoorde oor die Suid-Afrikaanse Maatskappywet – Adv. L Hefer (www.profitpointsolutions.com/publications)