Chantél van der Merwe (Junior Regsadviseur) se laaste werksdag was 14 Julie 2020. Reinhard Köstens (Rekenmeester) se laaste werksdag was 24 Julie 2020. Ons beste wense vergesel beide van hulle vir hulle toekomsplanne.
REKENINGKUNDE AFDELINGS
Dream Team’s Pea and Ham soup
B3 SOP [Bo Baas Botterskorsiesop]
FHBC PAARL
Biltong Bederf
Portugese Chicken Soup
BELASTINGAFDELING
Sars-sop
Groentesop
MENSLIKEHULPBRONBESTUUR
Kampioen sampioensop
SEKRETARIEEL EN ONDERSTEUNINGSPAN
SPEK- EN ASPERSIESOP
FHBC FIDUSIÊRE DIENSTE
Butternut Sop – met skop
REGSAFDELING
Mosselsop