Veels geluk aan Santie Oberholzer (Direkteur) en Elri Theron (Debiteure beampte) wat aan die Run Walk for Life se Progressive Challenge deelgeneem het. Hulle moes vir ses dae aaneen oefen. Santie het daagliks 7km afgelê en Elri 9km per dag.
Op 1 Desember was ons kantoor gesluit vir ‘n spanbou. Elke span het hulle eie reëlings vir die dag getref.
Een van ons rekeningkundige spanne, die Dream Team, was by ‘n Food Jam.