Op 12 Mei was Roelof Jansen van Vuren (Rekenmeester) gegroet. Ons beste wense vergesel vir Roelof.
Op 1 Junie was die personeel met “hot chocolate and mini marshmallows” bederf om die winter behoorlik af te skop.
Angelo Borchards (Junior Rekenmeester) trou Saterdag 17 Junie. Ons vertrou dat die groot dag, asook hulle huwelik, baie geseënd sal wees.