FHBC was ‘n finalis vir die “XERO South African Emerging Firm of the Year Awards”. 20 April het Santie Oberholzer (Direkteur) en Dawfré Theron (Rekeningkundige en Kliëntediens Konsultant) ons by die XERO Awards South Africa 2023 seremonie in Sandton, Johannesburg, verteenwoordig. Veels geluk aan Outsourced wat in hierdie kategorie die prys ontvang het.
Tekkie Tax sal ook gedurende Mei-maand ondersteun word.
18 Mei besoek ons Hugenote Hoërskool om met die Graad 9 leerders oor die voordele van Rekeningkunde as vak te gesels.