TESTAMENTÊRE TRUSTS EN U ERFGENAME

TESTAMENTÊRE TRUSTS EN U ERFGENAME

’n Testamentêre trust, anders as ’n inter vivos trust, word ingevolge ‘n testament opgerig en word eers geaktiveer wanneer die testateur/testatrise te sterwe kom. Die hoofdoel van ’n testamentêre trust is om die erfenis aan bv. minderjarige erfgename, geestesgestremdes en dwelm- of alkoholverslaafdes, of ter wille van boedelbeplanning aan familie/afstammelinge, te beskerm.

PERSONEELNUUS

PERSONEELNUUS

Weens die reën moes ons spanbou ongelukkig vanaf 18 Julie na 19 Julie uitgeskuif word. Die personeel het met ‘n kaart en ‘n paar leidrade die strate van Wellington aangedurf, op soek na die regte bestemming. Een kollega was gegroet.