Ten spyte daarvan dat verskeie individue betrokke is by trusts, hetsy as ‘n oprigter of trustee van die trust, is daar steeds by sommige onsekerheid oor die vereiste aanstelling van ‘n onafhanklike trustee. In ons artikel wat handel oor trustreg en praktyk, gee ons ‘n uiteensetting van die vereiste.
