PERSONEELNUUS

PERSONEELNUUS

Ons spog met ons personeel wat weer op verskeie sportgebiede uitgeblink het. Ons het afskeid geneem van kollegas en vriende en ons sien uit na ‘n Spanbou wat in Mei maand vir ons wag.

THE EU GENERAL DATA PROTECTION REGULATION (GDPR) AND THE PROTECTION OF PERSONAL INFORMATION ACT, ACT NO 4 OF 2013 (POPIA)

THE EU GENERAL DATA PROTECTION REGULATION (GDPR) AND THE PROTECTION OF PERSONAL INFORMATION ACT, ACT NO 4 OF 2013 (POPIA)

The GDPR and POPIA are legislation providing for the protection of personal information, requiring compliance from businesses. The purpose of this article is to provide some information on this legislation. We also look at an overview of the POPIA and its compliance requirements, which is applicable to all South African businesses.

PERSONEELNUUS

PERSONEELNUUS

Ons het verjaarsdae gevier, by ‘n Fisio oor ‘n gesonde postuur geleer en by ‘n Dieetkundige raad oor gesonde eetgewoontes ontvang. Verder was ons die wenners van die fisiese spanaktiwiteit by die jaarlikse Sportdag.

PERSONEELNUUS

PERSONEELNUUS

Ons het baie nuus om te deel. Ons het rolbal gespeel, aan wedlope deelgeneem en ons sien uit na ‘n Sportdag wat kom. Ons vier fees saam met personeellede wat goeie akademiese uitslae ontvang het, ‘n babatjie ryker is en wat verjaar het. ‘n Gesondheidsdag en ‘n noodontruiming plaas die fokus op gesondheid en veiligheid. Twee personeellede is ook bevorder.

PERSONEELNUUS

PERSONEELNUUS

2018 is volstoom aan die gang. Buiten vir die werk, neem ons personeel deel aan die plaaslike besigheidsligas vir Krieket en vir Rolbal. Een van ons kollegas is met ‘n Ooievaarstee verras en ‘n ander kollega het die Half-Ysterman voltooi. Verder sien ons uit na Valentynsdag se vieringe.