In Deel 2 van ons artikel oor kontrakte, kyk ons na die tydstip van oordrag van eienaarskap sowel as die tydstip van oordrag van die risiko op goedere gekoop.
FOOD FOR THOUGHT ON SUBSISTENCE ALLOWANCES
A subsistence allowance is an allowance given to an employee in respect of incidental costs incurred when away from home for at least one night (sunset to sunrise) on company business. Do you also travel for work-related purposes?
U BOEDEL EN BOEDELBELASTING
Vanaf 1 Maart 2018 is die koers waarteen boedelbelasting gehef word verhoog van 20% tot 25% op die "belasbare waarde" van boedels met ‘n waarde van meer as R30 miljoen.
PERSONEELNUUS
Twee dames trou binnekort en ons kon dit regkry om albei te verras vir hulle gesamentlike kombuistee! Ons het die naderkruipende jaareinde in Woodstock gaan vier en ons sien uit na die laaste partytjie op Vrydag 14 Desember 2018.
KONTRAKTE – DEEL 1: DIE BELANGRIKHEID VAN KONTRAKTE
Is u bewus van die belangrikheid van die ondertekening van kontrakte en die basiese formaliteitsvereistes daarvan? Ons deel ‘n paar belangrike basiese beginsels.
“Change is inevitable, except from a vending machine”. Namibia: A Tax update
This article serves as a summary of the main amendments to the tax legislation in Namibia expected to be implemented in 2019, as proposed during the 2018/2019 Budget Statement, earlier this year.
VRUGGEBRUIKER EN BLOOTEIENAAR
Vind meer uit oor wie die vruggebruiker en die blooteienaar is en die verantwoordelikhede van elk onderskeidelik.
PERSONEELNUUS
Die somersweer inspireer die personeel om nog meer aktief te wees. Ons spog met hulle deelname aan verskillende events. Basedag was ook gevier en ons het ‘n oomblik stilgestaan by mense wat ‘n stryd teen kanker voer. Ons sien uit na die Jaareindfunksie wat om die draai is.
BESIGHEIDSREDDING (BUSINESS RESCUE): ‘N LEWENSREDDER VIR BESIGHEDE IN FINANSIËLE NOOD
In die hedendaagse moeilike ekonomiese omstandighede kry besighede van tyd tot swaar. Hoe gemaak indien u besigheid gebuk gaan onder finansiële druk? Wat is u opsies?
DOEN U BESIGHEID MET BUITELANDSE PARTYE? DRIE KERNREËLS VAN “TRANSFER PRICING” WAARVAN U MOET WEET.
Hierdie artikel sluit aan by Oktober se inleidende artikel van “transfer pricing” en dien as ‘n opsomming van drie van Suid-Afrika se belangrikste reëls in hierdie verband, soos ingevolge die Inkomstebelastingwet 58 van 1962.