FHBC was ‘n finalis vir die “XERO South African Emerging Firm of the Year Awards”. Ons het een kollega gegroet en een kollega welkom geheet. Die Safari halfmaraton in Wellington was op 1 Mei ondersteun en op 5 Mei was pantoffels gedra. Die Graad 9’s by Hugenote Hoërskool gaan besoek word en verder gaan Tekkie Tax ook ondersteun word.
PERSONEELNUUS
FHBC was ‘n finalis vir die “XERO South African Emerging Firm of the Year Awards”. Ons het een kollega gegroet en een kollega welkom geheet. Die Safari halfmaraton in Wellington was op 1 Mei ondersteun en op 5 Mei was pantoffels gedra. Die Graad 9’s by Hugenote Hoërskool gaan besoek word en verder gaan Tekkie Tax ook ondersteun word.
IS YOUR BUSINESS AN ACCOUNTABLE INSTITUTION UNDER THE AMENDED FINANCIAL INTELLIGENCE CENTRE ACT?
The Financial Intelligence Centre Act, No. 38 of 2001 (the Act or FICA) was amended at the end of 2022 to provide for various changes to the structure of South Africa’s anti-money laundering and combating of terrorism financing legislation. Schedule 1 to FICA was amended and now includes a long list of new accountable institutions.
CUSTOMS AND EXCISE: REGISTRATION, LICENSING AND ACCREDITATION (‘RLA’)
SARS requires all Customs clients (i.e., those who are registered with them as Importers, Exporters, Rebate Users, Bond Store holders, and the like) to update their company and individual details on the RLA system on their e-Filing platform.
TRUSTS AND ESTATES
Die hersiening van ‘n Testament by aftrede is net so belangrik soos enige ander verandering in persoonlike omstandighede, soos egskeiding, huwelik of die geboorte van ‘n nuwe lid tot die gesin.
PERSONEELNUUS
Hugenote Hoërskool was besoek om meer inligting oor klerkskappe te deel. Ons het een kollega welkom geheet, terwyl ons drie kollegas gegroet het. Ons bestuursopleiding is voltooi en ons het die afsluiting gehou. Paasfees was gevier.
USE OF FHBC AS THE ADDRESS FOR SAFEKEEPING OF STATUTORY RECORDS FOR YOUR BUSINESS
FHBC would like to offer its clients the option of acting as the Statutory address for all company records as stipulated in the Companies Act.
BELASTINGAFTREKBAARHEID VAN SKENKINGS: WYSIGINGS T.O.V. ARTIKEL 18A SERTIFIKATE WAARVAN LIEFDADIGHEIDSORGANISASIES EN SKENKERS VAN KENNIS MOET NEEM
Die SAID het nuwe vereistes aangekondig t.o.v. artikel 18A sertifikate. Dit is van krag vanaf 1 Maart 2023. Indien daar nie aan die nuwe (sowel as die bestaande) vereistes voldoen word nie, kan die SAID ‘n skenking as ‘n aftrekking verbied.
REG OF WEG MET SPESIALE BEMAKINGS
Dit kan gebeur dat u ‘n bate (legaat) wat u in u testament spesifiek aan ‘n persoon of instansie bemaak, voor u afsterwe vervreem.
PERSONEELNUUS
Ons het een spanlid gegroet, maar ook een spanlid welkom geheet. Ons het ‘n Maatskappydag gehad. Ons personeel was ingelig oor waar ons vandaan kom, watter dienste ons tans bied en wat ons vooruitsigte in terme van groei en dienslewering vir die toekoms is. Tesame daarmee kon ons ook mekaar tydens spanboue beter leer ken.