Daar is soms verwarring dat dit ook die Eksekuteur se plig is om begrafnisreëlings te tref.
Daar is soms verwarring dat dit ook die Eksekuteur se plig is om begrafnisreëlings te tref.
Indien ‘n persoon Intestaat (sonder ‘n geldige Testament) te sterwe sou kom moet daar ‘n ander proses gevolg word om ‘n Eksekuteur te benoem en aan te stel.
‘n Eksekuteur is die persoon wat benoem word (normaalweg in terme van ‘n Testament) om die administrasie van ‘n boedel te behartig.
Dit neem ongeveer 6 tot 9 maande om die administrasie van ‘n boedel af te handel. Dit is egter bloot ‘n riglyn en daar is verskeie faktore wat die administrasie van ‘n boedel langer kan laat neem en in sekere unieke gevalle kan die administrasie van ‘n boedel vyf jaar en selfs langer duur!
Die volgende dien slegs kortliks as riglyn van wat mens te doen staan in die geval van ‘n sterfte: Indien...