Die hersiening van ‘n Testament by aftrede is net so belangrik soos enige ander verandering in persoonlike omstandighede, soos egskeiding, huwelik of die geboorte van ‘n nuwe lid tot die gesin.

Die hersiening van ‘n Testament by aftrede is net so belangrik soos enige ander verandering in persoonlike omstandighede, soos egskeiding, huwelik of die geboorte van ‘n nuwe lid tot die gesin.
Dit kan gebeur dat u ‘n bate (legaat) wat u in u testament spesifiek aan ‘n persoon of instansie bemaak, voor u afsterwe vervreem.
Die belangrikheid om ‘n familielid of goeie vriend as voog aan te stel oor u minderjarige kind(ers) kan nie genoeg beklemtoon word nie.
Ons het dit goedgedink om so bietjie uit te brei op die definisies van sekere algemene terme wat met boedelbeplanning...
‘n Nuwe jaar met nuwe uitdagings en voornemens en dalk ‘n goeie geleentheid om die opstel van ‘n Testament of die hersiening van u bestaande Testament op die “to do” lysie te hê. Die belangrikheid van ‘n Testament kan nie genoeg beklemtoon word nie.
Die geldigheid van ‘n testament is natuurlik net so belangrik as die noodsaaklikheid daarvoor. Indien ‘n testament, wat op skrif moet wees, nie aan die formaliteite soos bepaal deur artikel 2(1) van die Wet op Testamente voldoen nie, sal die boedel van die oorledene in terme van die Wet op Intestate Erfopvolging 81 van 1987 verdeel moet word, wat ernstige gevolge kan hê.
Bates wat aan langslewende gades bemaak word, is vrygestel van KWB aangesien ’n “oorrol” plaasvind. Daar ontstaan egter baie verwarring oor presies hoe hierdie oorrol-beginsel toegepas word.
Herverdelingsooreenkomste bied aan begunstigdes van ‘n boedel ‘n uitweg om probleme wat as gevolg van mede-eiendomsreg ontstaan, te voorkom.
Voordat u kan besluit of u ‘n lewende testament wil teken, moet u verstaan wat ‘n lewende wil of dan lewende wilsverklaring is.
Daar is in die praktyk redelik verwarring met betrekking tot die effektiewe datum van ‘n bedanking deur ‘n trustee.