Tans word daar geweldige probleme met Meesterskantore met die uitreiking van Eksekuteursbriewe, registrasie van nuwe Trusts en wysiging van Trustees op Trusts ondervind.

Tans word daar geweldige probleme met Meesterskantore met die uitreiking van Eksekuteursbriewe, registrasie van nuwe Trusts en wysiging van Trustees op Trusts ondervind.
Die opstel van ʼn testament gaan oor die beheer van u boedel en die versorging van diegene wat u agterlaat. Deur ʼn geldige testament in plek te kry, vermy u onbedoelde gevolge na u dood. U besluit hoe u boedel verdeel moet word.
In die eerste plek sal slegs onroerende eiendomme wat in die Akteskantoor in die oorledene se persoonlike naam geregistreer is as boedelbates kwalifiseer.
Die opbrengs van sekere plaaslike lewenspolisse op die lewe van die oorledene word as geagte bates vir boedelbelasting ingesluit.
Ons word redelik gereeld gekonfronteer met die Eksekuteursvergoeding wat van toepassing is in boedels van partye wat binne gemeenskap van goedere getroud is.
Die eienaarskap van landbougrond word gereguleer deur die Wet op Onderverdeling van Landbougrond, 1970 (Wet 70 van 1970), wat bepaal dat landbougrond nie deur twee of meer persone besit mag word nie.
Artikel 4A van die Boedelbelastingwet bepaal dat die belasbare bedrag van die boedel van ‘n persoon bereken word deur die bedrag van R3,5 miljoen van die netto waarde van die boedel af te trek.
Ons ervaring is dat daar ‘n wanopvatting bestaan dat indien ‘n erfgenaam van sy/haar erfenis afstand doen, die erfenis die oorblywende erfgename toeval.
As deel van u boedelbeplanning is dit belangrik dat u vertroud is met hoe die waarde van u boedel bepaal sal word. Artikel 5 van die Wet op Boedelbelasting no. 45 van 1955 bepaal die reëls vir die waardasie van eiendom in u boedel.
Die persoon aan wie die bate toegeken word en wat uiteindelik eienaarskap van die bate verkry staan bekend as die blooteienaar en die persoon aan wie die beperkte reg (vruggebruik) verleen word, staan bekend as die vruggebruiker.