Die winter is op ons... Die personeel het ‘n paar sweetpakkies en sokkies tot kindertjies in nood bygedra. Opleiding vir al die BGR kantore is bygewoon en ons vier saam met ‘n kollega haar verlowing.

Die winter is op ons... Die personeel het ‘n paar sweetpakkies en sokkies tot kindertjies in nood bygedra. Opleiding vir al die BGR kantore is bygewoon en ons vier saam met ‘n kollega haar verlowing.
Die bouery aan die binnehof is voltooi en tydens verjaardaggroep twee se feesvieringe, het ons ‘n behoorlike daknatmaak gehou! Reghardt word Pappa en Maritsa voltooi die Comrades.
Reeds in die begin van die week van 11 April, het personeel al begin om sekere landsvlae of ‘n kenmerk uniek tot die land te dra as deel van die oploop tot die Spanbou wat Vrydag 15 April was.
Buiten die Spanbou waartydens ons as kollegas saam sosiaal kon verkeer, kon ons ook saam met ‘n paar kollegas feesvier oor voorspoed en seën in hulle lewens.
We are all familiar with most of the Office Etiquette Principles. Below is a short summary to emphasise the significance...