Op 9 Junie het die dames van die Salarisse en Lone afdeling ‘n spanbou by Meaceramica in Wellington geniet. Items...

Op 9 Junie het die dames van die Salarisse en Lone afdeling ‘n spanbou by Meaceramica in Wellington geniet. Items...
Ons het een kollega gegroet en twee kollegas welkom geheet. Die Graad 9 Leerders by Hugenote Hoërskool was besoek om oor die vooruitsigte met Rekeningkunde as vak ingelig te word. ‘n Paar kollegas het Xero se Roadshow by die CTICC bygewoon. Die personeel het ‘n bederfie ontvang. Ons het vooruitsigte vir ‘n langnaweek. Een kollega gaan die huwelik betree.
FHBC was ‘n finalis vir die “XERO South African Emerging Firm of the Year Awards”. Ons het een kollega gegroet en een kollega welkom geheet. Die Safari halfmaraton in Wellington was op 1 Mei ondersteun en op 5 Mei was pantoffels gedra. Die Graad 9’s by Hugenote Hoërskool gaan besoek word en verder gaan Tekkie Tax ook ondersteun word.

Hugenote Hoërskool was besoek om meer inligting oor klerkskappe te deel. Ons het een kollega welkom geheet, terwyl ons drie kollegas gegroet het. Ons bestuursopleiding is voltooi en ons het die afsluiting gehou. Paasfees was gevier.
Ons het een spanlid gegroet, maar ook een spanlid welkom geheet. Ons het ‘n Maatskappydag gehad. Ons personeel was ingelig oor waar ons vandaan kom, watter dienste ons tans bied en wat ons vooruitsigte in terme van groei en dienslewering vir die toekoms is. Tesame daarmee kon ons ook mekaar tydens spanboue beter leer ken.
Ons het nuwe spanlede welkom geheet, asook een kollega gegroet. Ons sien uit na die viering van Valentynsdag. Ons neem deel aan die Rolbalbesigheidsliga en speel ook krieket.
In ons nuusbrief van Desember het ons genoem dat ons foto’s van ons Jaareindfunksie sal deel. Die fotograaf, Liezl Matthee,...
Die personeel was met ietsie kleins bederf. Ons het die koms van ‘n babatjie gevier. Een van ons kollegas het getrou. Ons Jaareindfunksie was ‘n vreugdevolle samesyn. Die jaar was met ‘n Kerspartytjie afgesluit.
Op 10 Oktober het ons Anja Smit (Boekhouer) se kombuistee gehou. Ons beste wense vergesel vir Anja en Wynand vir...