Tydens Madibadag het ons die geleentheid aangegryp om saam met die kinders van Huis Andrew Murray “Minute to Win it” te speel. ‘n Vakansiewerker het vir ‘n tydjie by die span aangesluit en ons het ongelukkig twee kollegas vaarwel toegewens. Tydens Augustus vier ons Vrouemaand.
