Die afsterwe van ‘n geliefde is meestal ‘n traumatiese gebeurtenis en dit is onvermydelik dat die naasbestaandes verslae en magteloos sal voel. Dit kan dus uiteraard moeilik wees om rasioneel en doelgerig te handel en die korrekte opsies te oorweeg en besluite te neem.
