Die inhoud van die trustakte of die sogenaamde “wysigingsklousule” bepaal normaalweg hoe die trustakte gewysig kan word, maar in somminge trustaktes ontbreek hierdie klousule.
News
PERSONEELNUUS
Ons vier ‘n kollega se deursettingsvermoë om vir die sesde keer ‘n Comrades te voltooi, ons het saam met Groep 2 hulle verjaarsdae gevier en ons het ook van personeel afskeid geneem.
HOE WERK UIF TYDENS KRAAMVERLOF?
Wanneer ‘n Werknemer met kraamverlof gaan word ‘n UIF eis gewoonlik by die Departement van Arbeid ingedien. Ons artikel verskaf meer inligting oor hoe die bydraes gedurende die periode bereken word.
VERGOEDENDE REISTOELAAG – TOE EN NOU
Die vergoedende reistoelaag verwys na ‘n terugbetaling wat deur werknemers ontvang word wat vir amptelike doeleindes namens die werkgewer gereis het. Die toepassing van die vergoedende reistoelaag het vanaf 1 Maart 2018 verander.
A7C EN TRUSTS: WATTER INVLOED HET DIT OP U?
Ons het verlede jaar ‘n artikel oor 7C geplaas en ons herinner u weer oor die gevolge daarvan. In hierdie artikel poog ons om oplossings ten opsigte van 7C aan u te bied.
PERSONEELNUUS
Ons personeel is weer aktief en spog met deelname op verskeie sportgebiede. Ons het gewonder of ons kollegas darem ook kan kos maak en nie net oefen nie. Vandaar het ons ‘n Masterchef spanbou georganiseer. Ons personeel het nie teleurgestel nie en daar is bewys dat ons wel ‘n goeie balans in die lewe handhaaf.
THE NATIONAL MINIMUM WAGE BILL, 2017 AND THE BASIC CONDITIONS OF EMPLOYMENT AMENDMENT BILL, 2017
The National Minimum Wage Bill, 2017 and the Basic Conditions of Employment Amendment Bill, 2017 is currently under consideration by the National Assembly. Our article contains a short summary regarding the proposed amendments.
REGISTRATION OF GOODS FOR RE-IMPORTATION OF PERSONAL VALUABLES
There has been recent confusion about customs requirements for travellers when it comes to personal valuables – what form, what must be declared and why?
HOE WORD EKSEKUTEURSVERGOEDING BEREKEN?
Die maksimum eksekuteursfooi wat gehef kan word, is 3,5% (BTW uitgesluit) en word deur wetgewing gereguleer. Ons artikel verskaf meer inligting oor die onderhandeling van ‘n eksekuteursfooi, asook waarop eksekuteursvergoeding gehef mag word.
PERSONEELNUUS
Ons spog met ons personeel wat weer op verskeie sportgebiede uitgeblink het. Ons het afskeid geneem van kollegas en vriende en ons sien uit na ‘n Spanbou wat in Mei maand vir ons wag.
THE EU GENERAL DATA PROTECTION REGULATION (GDPR) AND THE PROTECTION OF PERSONAL INFORMATION ACT, ACT NO 4 OF 2013 (POPIA)
The GDPR and POPIA are legislation providing for the protection of personal information, requiring compliance from businesses. The purpose of this article is to provide some information on this legislation. We also look at an overview of the POPIA and its compliance requirements, which is applicable to all South African businesses.
KRIMINELE VERVOLGING VAN BELASTINGBETALERS MET UITSTAANDE BELASTINGVORMS AANGEKONDIG
Op 16 April 2018 het die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) ʼn nuwe inisiatief aangekondig waar daar voorts saam met die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) gefokus gaan word om belastingbetalers wat versuim om hul opgawes in te dien, te vervolg.