Daar is verskeie situasies wat die herroeping van ‘n testament vereis, bv. lewensveranderinge - soos ‘n huwelik, ‘n egskeiding of die geboorte van ‘n kind.
News
PERSONEELNUUS
Ons het verjaarsdae gevier, by ‘n Fisio oor ‘n gesonde postuur geleer en by ‘n Dieetkundige raad oor gesonde eetgewoontes ontvang. Verder was ons die wenners van die fisiese spanaktiwiteit by die jaarlikse Sportdag.
CHANGE IN STATUS OF DIRECTOR: EXECUTIVE TO NON-EXECUTIVE DIRECTOR AND VICE VERSA
Is your company facing a possible change in directors? Advocate L Hefer, Executive Chairman of Genesis Corporate Services CC, gives her expert opinion regarding the change of directors in terms of the Companies Act 2008.
VAT RATE INCREASE: WHAT VAT RATE SHOULD BE CHARGED?
The minister of Finance announced in his budget speech of 21 February 2018 that the standard rate of VAT will increase from the current 14% to 15% with effect from 1 April 2018. As a transaction-based tax, the tentacles of VAT reach into virtually every area and system in a business.
BOEDELS: VERHOGING IN MEESTERSGELDE
Nadat Meestersgelde sedert 1986 onveranderd gebly het, was daar gedurende November 2017 ‘n verhoging in Meestersgelde in die Staatskoerant aangekondig. Die nuwe tariewe is vanaf 1 Januarie 2018 van krag.
PERSONEELNUUS
Ons het baie nuus om te deel. Ons het rolbal gespeel, aan wedlope deelgeneem en ons sien uit na ‘n Sportdag wat kom. Ons vier fees saam met personeellede wat goeie akademiese uitslae ontvang het, ‘n babatjie ryker is en wat verjaar het. ‘n Gesondheidsdag en ‘n noodontruiming plaas die fokus op gesondheid en veiligheid. Twee personeellede is ook bevorder.
THE PERSONAL LIABILITY COMPANY: DIRECTORS AND SHAREHOLDERS
May a personal liability company have shareholders who are not directors of the company; and do the directors have a choice whether they want to be shareholders of the company or not? Advocate L Hefer, Executive Chairman of Genesis Corporate Services CC, gives her expert opinion regarding these questions in terms of the Companies Act 2008.
TEMPORARY LETTING OF RESIDENTIAL FIXED PROPERTY BY A DEVELOPER
The curtains have come down on section 18B of the Value-Added Tax Act, No. 89 of 1991 (VAT Act). If you are a property developer or have property developers as clients you need to be aware that section 18B of the VAT Act ceased to apply from 1 January 2018.
MOET EK ‘N LEWENDE TESTAMENT TEKEN?
Voordat u kan besluit of u 'n lewende testament wil teken, moet u verstaan wat 'n lewende wil is. In wese is 'n lewende wil 'n dokument wat u onderteken as die tyd kom wanneer u nie vir uself kan praat nie.
PERSONEELNUUS
2018 is volstoom aan die gang. Buiten vir die werk, neem ons personeel deel aan die plaaslike besigheidsligas vir Krieket en vir Rolbal. Een van ons kollegas is met ‘n Ooievaarstee verras en ‘n ander kollega het die Half-Ysterman voltooi. Verder sien ons uit na Valentynsdag se vieringe.
THE RULES REGARDING PROVISIONAL TAX ESTIMATES, PROVISIONAL TAX PENALTIES AND INTEREST THAT MAY BE IMPOSED BY SARS
Provisional tax estimates, payments, deadlines, penalties and interest may be somewhat confusing for the tax-paying public. This article attempts to explain these concepts in layman terms.
HOW TO TREAT BITCOIN IN TERMS OF THE INCOME TAX ACT AND VAT, ARE THE PROFITS FROM BITCOIN TAXABLE?
Bitcoin is a type of digital currency in which encryption techniques are used to regulate the generation of units of currency and verify the transfer of funds, operating independently of a central bank. Our article addresses the questions on how to treat Bitcoin in terms of the income Tax Act and VAT.