In hierdie artikel omskryf ons wat ‘n vruggebruik is, hoe ‘n tipiese vruggebruik geskep word, asook wat die verantwoordelikhede van die vruggebruiker teenoor die blooteienaar is.

In hierdie artikel omskryf ons wat ‘n vruggebruik is, hoe ‘n tipiese vruggebruik geskep word, asook wat die verantwoordelikhede van die vruggebruiker teenoor die blooteienaar is.
Julie was omtrent bedrywig. Ons het jagstories gehoor en afskeid geneem. In Augustus sien ons uit na nog ‘n Spanbou en om ‘n nuwe kollega te verwelkom.
In tough economic times Employers are under pressure to give salary increases to Employees. The question then arises: What can Employers do to pay Employees better instead of only higher salaries?
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het onlangs skrywes uitgestuur waar daar gewaarsku word dat sommige werknemers se 2017 IRP5’e en/of IT3(a)’s moontlik foute mag bevat wat ʼn potensiële impak op hul finale belasting betaalbaar mag hê.
'n Testament is waarskynlik een van die belangrikste dokumente wat u gedurende u leeftyd sal teken, maar dikwels word die waarde van 'n deeglik deurdagte testament onderskat. Ons bespreek die gevare en risiko’s wat ontstaan indien u sonder ‘n Testament te sterwe kom.
Die personeel is omtrent bedrywig. Verjaarsdae is gevier, afskeid is geneem (en nog ‘n afskeid lê voor), rugby is gespeel en ‘n jag word beplan. Madibadag bied weer geleentheid om nog ‘n bydrae tot die gemeenskap te maak.
Op 1 Julie 2017 het die belastingseisoen oopgemaak. Hierdie artikel bevat inligting om u indiening te vergemaklik.
SARS has published the annual public notice noting persons who are required to submit an income tax return for the 2017 year of assessment.
Dit is altyd raadsaam om u Testament op datum te hou en om seker te maak dat u Testament deur ‘n kundige persoon opgestel is. Ons gee ‘n paar wenke wat u in die opstel van u Testament in ag kan neem.
Tydens Mei maand het ons ‘n intellektuele spanbou sessie bygewoon, aktief in die buitelug verkeer en ‘n kollega het ‘n kleinkind ryker geword. Ons spog ook met ‘n kollega se prestasie en bydrae tot ons kantoor. Gedurende Junie ondersteun ons die gemeenskap.
Do you have any B-BBEE enquiries? Please contact us for assistance.
Beware – Getting your valid Employment Tax Incentive (ETI) refunds are not a walk in the park.